Stef Bos
Página inicial > S > Stef Bos > Onder In Mij Whiskeyglas

Onder In Mij Whiskeyglas

Stef Bos


Onder in mij whiskeyglas
Sien ek jou weer
Onthou ek hoe ons was
Maar nou's mij hart so seer

Die kroeg, se deur is toe
'n Wasem hang in die donker lug
Ek lig mij glas op om te proe
Maar voor mij sien ek jou gesig

refr.:
Onder in mij
Onder in mij
Onder in mij whiskeyglas
Is jij nog aan mij vas

Ek het jou verruil vir 'n droom
van 'n duisend kontinente
Maar nou sien ek mij glas se bodem
En tel ek mij laaste sente

Jij is oral om mij hier vannag
Ek voel jou in mij lewe
Whiskey is hard en jij is sag
Jij laat mij handen bewe

refr.

Drie skepe moes mij wegvoer
Na lande ver van hier
Maar daar is skimme op die vloer
En visioene in mij bier

Ek weet ek was verkeerd gewees
Mij oe traan, mij maag wil draai en draai
Mij toekoms is nog vis nog vlees
Drie skepen het mij hart verraai

refr.(2x)

Encontrou algum erro na letra? Por favor, envie uma correção >

Compartilhe
esta música

Ouça estações relacionadas a Stef Bos no Vagalume.FM

Mais tocadas de Stef Bos

ESTAÇÕES