Seether
Página inicial > Rock > S > Seether > Interlude (outro)

Interlude (outro)

Seether


Kom saam met my ons sal die lede agter laat
Kom saam met my en ons sal sien wat gebeur
Ons si so bly dit is die endie van die plaat

Jy kan hier bly sodra jy alles kan beleef
Die plaat's verby en ons soek 'n koue bier
Kom drink met my daar is so veel om oor te praat
Kom saam met my ons wil dit alles beter maak

Ons wil dit alles beter maak (2x)
Maar ons kan die

Hey, Shaun?
Yeah?

Encontrou algum erro na letra? Por favor, envie uma correção >

Compartilhe
esta música

Ouça estações relacionadas a Seether no Vagalume.FM
ESTAÇÕES
ARTISTAS RELACIONADOS