Ashton Nyte
Página inicial > A > Ashton Nyte > As Die Son Opkom

As Die Son Opkom

Ashton Nyte


Fluister in die donker
Hy is weg - op die vlug
Jy't genoeg gehad
'N plek gevind - waar jy kan rus
Die vuur, hy word nou koud
Soos die lig in jou oë
Jy soek nogsteeds vir sin
Met gebroke hart en geen vermoë

Maar ek voel so seker
As die son opkom, as die son opkom - ja
Die wêreld rek sy spiere
Maar hy draai nog om, hy draai nog om - ja
Daar is 'n plek vir ons twee saam

Bedek die lit-tekens
Met 'n lied en 'n gebed
Ek is verlore in wie jy is
In jou trane, in jou stem
Bladsye in die vuur
Van 'n lewe wat ons laat gaan
Ek hou jou hand nou vas
Terwyl die spoke ons verlaat

Maar ek voel so seker
As die son opkom, as die son opkom - ja
Die wêreld rek sy spiere
Maar hy draai nog om, hy draai nog om - ja
Daar is 'n plek vir ons twee saam

Encontrou algum erro na letra? Por favor, envie uma correção >

Compartilhe
esta música

Ouça estações relacionadas a Ashton Nyte no Vagalume.FM

Mais tocadas de Ashton Nyte

ESTAÇÕES