Amanda Strijdom
Página inicial > A > Amanda Strijdom > Tussen Die Liefde En Die Leegte

Tussen Die Liefde En Die Leegte

Amanda Strijdom


Ek is my lewe lank op reis
Ek volg die we van die twijfel
Ek soek na wat ek nooit sal vind nie
Want ek wil dwarsdeur die dood heen sing
Ek wil probeer om iets te maak
Ek wil nie breek nie, ek wil nie haat nie
maar op soek na mooi woorde
het die liefde my verloor

En ek is altijd maar oppad
Altijd maar oppad
Ek reis onrustig en onseker
Tussen die liefde en die leegte

Dis nie n lewe om te deel nie
En tog behoort my hart aan jou
Maar laat my nie te veel beloof nie
Want ek bly my droom getrou
En ek wil nog soveel woorde sing
Dit is n passievolle drang
Ek wil alleen wees en ook bij jou wees
Maar ek vind nooit die balans

En ek is altijd maar oppad
Altijd maar oppad
Ek reis onrustig en onseker
Tussen die liefde en die leegte

Encontrou algum erro na letra? Por favor, envie uma correção >

Compartilhe
esta música

Ouça estações relacionadas a Amanda Strijdom no Vagalume.FM
ESTAÇÕES